3. Liga | |
2020–21 | |
Kenteken van die 3. Liga
| |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 25 Julie 2008 |
Eienaar | Duitse sokkerbond |
Inwydingseisoen | 2008–09 |
Deelnemende lande | Duitsland |
Aantal spanne | 20 |
Mees onlangse kampioen | Bayern München II (2019–20) |
Verwante kompetisies | Bundesliga 2. Bundesliga |
Die 3. Liga oftewel Dritte Liga is die derde hoogste vlak van Duitse sokker. Die liga is op 25 Julie 2008 gestig en het met die seisoen 2008–09 afgeskop.
Die Regionalliga, wat tans uit twee stapels bestaan (Noord en Suid), sal met die inwerkingtreding van die 3. Liga die vierde vlak van Duitse sokker word en uit 3 stapels bestaan.